Monday, February 21, 2011

Cops

Die FOKKIN DOSE is duidelik NIE geworried oor hoe hulle park nie. Daar is mos donners baie parkingspots vir ons arme wetsgehoorsame bliksems. En toe ek die DOOS vra hoekom hy so park se hy mos daar is NIKS fout met dit nie....WEL FOKKEN VERSKOON MY!!!! Net jammer ek het nie sy gesig ook gekry nie.

Geneem op die Wes-Rand so jaar of wat terug.



Shot Ben

Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

1 comment:

  1. Jissie, Ben , van wat ek kan sien is jy dalk bietjie vinnig gewees om parkeer-polisieman te speel.....

    Daar word nie in so 'n parkeer area voorsiening gemaak vir daai size voertuig nie. So daar sal nĂªrens 'n parking spot wees waar hy kan inpas nie. Verder is die parkeer area leeg !! Dit lyk nie asof hy iemand toegeparkeer het nie ? Waar moet die ou dan stop ?

    Wees nou eerlik...wat sou jy maak as jy in daardie parkeerarea op daardie selfde tyd met jou boot op die trailer moes stop om in die mall in te hardloop ?

    ReplyDelete