Monday, March 14, 2011

745 Beemer can't park straight

Right Maats, So elke nou en dan kry ons bietjie engelse maatjies wat ook vir ons posts stuur. Hier is nou n interesante tjommie. Trompie Boksom. Mens sal scheme met so naam is die bra afrikaans. Toe nou nie! hier is die eerste post van n three part series van die Engelse Trompie.


This dumb b!tch needed two bays to park her laarnie beemer. Spotted at Crowthorne shopping centre on 11 March 2011.

Tromps.



Thanks Trompie

Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

2 comments:

  1. Wat 'n kak kar, nog brand new en die parking distance control is al klaar gefok. Of is die eienaar 'n roesgat wat die PDC self opgefok het?

    ReplyDelete