Tuesday, March 8, 2011

Warre Fok Maak Jy ?!?!?

Ek weet nie wat het die ou gedink nie, maar my moer, die is nie NRB (Richards Baai) nie, jy is nou in die Vrystaat, hier sal jy gemoer raak!!


Thanks Jacques

Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

2 comments:

  1. stoopid doos...is that a FORD badge? NOoooooooooooooooooooo!!!!!!!!!!!!!!!!

    ReplyDelete
  2. Hy sit dan nog in sy kar....en daar is GEEN ander karre in sig nie.....wat de fok is die probleem ?????

    ReplyDelete