Tuesday, March 1, 2011

Park soos n tiet

Check hierdie ou uit. Net omdat jy ‘n donnerse swart TT het beteken dit blykbaar dat jy soos ‘n TIET kan park.

Dit was by Mavericks 02.02.2011 – as hy wou poes sien moes hy maar net in die spieel gekyk het.



Shot Jaco

Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

1 comment:

  1. miskien eers met die tiet praat wat dai lane so fokken narrow gepaint het. hoe de fok moet hy uit sy kar kom met dai muur so naby? julle ouens is ook ma vinnig om iemand 'n doos te merk.

    ReplyDelete