Showing posts with label kaapstad. Show all posts
Showing posts with label kaapstad. Show all posts

Monday, March 14, 2011

Argus in die Kaap... 'n Doos Byeenkoms!

Dis ongelukkig weer Argus in die Kaap. Dit lyk of al die dose wat ni die padreels ken nie in die Kaap is.

Ons woon in n nou doodloop straat. Parking is non-existent en oral langs die kante is rooi of geel strepe.

Somehow verstaan hierdie klierkoppe van ASG Solutions nie hoe dit werk nie...

Fok ouens. Dis kak styl om ander mense in hul eie huis vas te parkeer...






Shot SW

Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

Thursday, February 3, 2011

Die Burgandy Bliksem

Fotos lyk fokken mooi in HD, Dalk maak hulle 'n fokop dan check ons hom in die checkers koerantjie onder die week se specials!


Jis Griff!

Het die kopkouer gespot in December by Burgandy Square in Burgandy Estate, CT. Ek was gelukkig daar met die werk se kamera om product shots te gaan vat, toe kon ek die lucky packet parker in HD capture.

Groetnes
Wayne





Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

Tuesday, January 25, 2011

Polisie doos

Die poephol het gister so om 13:00 by die Pick en Pay in Tokai Kaapstad in die gestremde parkeerplek gestop, dit terwyl daar meer as genoeg normale parkeer plekke binne 20m was, en selfs twee nie- parkerings langs die een as hy graag steeds onwettig sou wou stop.


Thanks Shaun


Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

Sunday, January 2, 2011

'n Poes in 'n Merc

Het hierdie foto vandag geneem buite Wembley Square sentrum in Kaapstad.
Hierdie doos met die Merc het besluit om sy kar in te forseer agter myne, in
n spasie wat vir een kar bedoel is. Soos jy kan sien hang sy gat oor die
sypaadjie. Ek het met n moerse gesukkel my kar voor hom uitgekry. Poes!


Shwaaff Tanya

Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

Tuesday, August 18, 2009

Die rooi streep is daar vir 'n fokken rede

Hi Griffin,

Ons bly in een van daardie smal straatjies in die ou deel van Kaapstad.
Soos net in die Kaap word parkering in die straat toegelaat - in ons straat net aan die een kant.
Die ander kant het 'n moerse fokken rooi streep...

Blykbaar is daar BAIE mense in hierdie land wat nie die beginsel van 'n rooi streep verstaan nie.
Sien die aangehegte fotos...

Vir die volgende paar weke sal ons maar die "Fok Jou" stickers op hulle motors sit... Daarna gaan ek my wheel clamp begin inspan...
Ek gaan my simpel lag as die poese die cops bel om te kla en dan ge-fine word vir illegal parking

Fok hulle, hulle kan maar stap !!

Kan jy dalk 'n goeie charity se naam en bank besonderhede aanstuur, sodat die fokkers die release fee kan oorbetaal? :-)

Thanks
Schalk




griff tune: Jong ek weet nie watse charity nie my bra. Ek is bang hulle span die zak in om mense te leer hoe om soos poese te ry.

Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

Thursday, July 30, 2009

Jis Griffin,

Befokte saait. Ek het die poes afgeneem in Kaapstad, op die hoek by Tothills pharmacy. Kyk, as daar nou 1 ding is wat ek haat is dit BMW poese. Eerstens het hulle te min geld vir 'n Mercedes en tweedens, ry hulle almal soos poese.

Daai geel paal is die verkeerslig, nie 'n robot nie(vir die poese wat dink Arnold Schwarzenegger woon in ons verkeersligte)en is op die hoek . Die poes park op die waterhose parking. Wat 'n doos.

Cheers
MaxUser



Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat soos een sal bestuur ook...

Wednesday, June 24, 2009

Ope brief aan dose op sccooters in Kaapstad

Ope brief aan die scooter dudes in CT

Ek het jou gister so gesit en kyk op die N1 waar jy op jou scooter agter 'n trok ry. In die reën. Teen 100km/h. En ek WEET jy kan nie voor jou sien nie. My ou mater, wanneer jy daar afpoes en die paramedici moet jou van die pad af skraap, gaan jy baie mense laat maak vir stuff. Miskien daai bad boy bêre tot September, of hoe?

Shot
Bra Slyt

Onthou maats, as iemand soos 'n poes op 'n scooter op die highway ry, is die kans groot dat hy soos deur paramedics van die pad af geskraap gaan word.

Wednesday, April 22, 2009

Koei in Tucson stop kak in Parklands om haar koeigat dikker te maak

Hi Griffin

Datum: Vrydag die 17de April
Tyd: So na 17:30 iewers
Plek: Parklands, Kaapstad(By die McDonalds)

Ek het sopas 'n uur voor die tyd julle befokte site gelees en kyk op wat kom ek af! 'n Sluwe Hyundai werf koei wat dink haar Tucson is te goed vir net een parking spot. Kyk die antie het spasie nodig, en moet wyds been oor twee plekke staan. Hoe dik is jou hol?!

Ek kan my eie gatskop dat ek nie van julle pamphlets by my gehad het nie, maar ek hoop iemand stuur hierdie post vir haar.

Cheers
JD

griff tune: Baie geluk bitch. Jy het nou die Hyundai Tucson se naam ook op die map gesit.

Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...