Thursday, February 5, 2009

Poes in Polo parkeer pateties

Location: Iewers in Centurion
Tyd: Gister voor 11 die oggend
Ingestuur deur: Hein

Die prentjie vertel alles. 'n Poes met 'n Polo. Die kar is fine. Die bestuurder is kak. Ek hou van alliterasie.


Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

3 comments:

  1. Wadefok? Fokken idioot. Ek gaan sommer 50 flyertjies print.

    ReplyDelete
  2. 'n Baie goeie vriend van my het eendag vir 'n ou (wat soortgelyk geparkeer het) gesĂȘ: "If you fuck like you park, you'll never get it in!"

    ReplyDelete
  3. ai centurion moet ook altyd alles in extreme doen

    ReplyDelete