Wednesday, May 6, 2009

Asshole in Atlas weg werk vir Pagamisa Transport

Hoezit Griffin!

Check bietjie die fokken attachement van die werfetter uit wat ek op Atlas weg raak gecheck het

Die poeshaas het dit op sy eie manier reg gekry om VIER fokken parkings vir homself te trek, en dit met n vol parking lot, fokken padslet
Ek is uintlik effens af dat ek nie die doos se bakkie met neon pink paint bespray het nie

Anyhoer, chek dit uit ekse, O en goeie werk op die website ou maat, Dis baas!

Danie die bos-drinker oor en uit...



griff tune: Daar sien julle nou evidence om nooit met Pagamisa Transport besigheid te doen nie. Jou shit kan nie veilig wees met iemand wat fokol omgee vir mense om hom nie.

Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat soos een sal bestuur ook...

No comments:

Post a Comment