Monday, May 4, 2009

Makro moerskonte in Woodmead

Afgeneem deur griff by Makro in Woodmead, Saterdag 2 Mei.

Hierdie fokken dikgat wat sy chips (om sy gat dikker te maak) in die bakkie laai het soos 'n kont oor die streep gestop. Ek het toevallig verby hom geloop net na ek parkeer het.



Ek vermoed die rede hoekom mense met duur karre soos Audi A4's soos konte wydsbeen oor lyne stop is sodat sy kar nie beskadig kan woord soos wat sy brein klaar beskadig is nie. Ek het nuus vir julle. Ek gaan van nou af julle karre key totdat julle soos normale mense parkeer. Deur soos 'n poes te stop vra jy vir 'n krap op jou deur.


Die bestuurder van hierdie Hyundai Elantra het homself teen die container vasgery en in sy parking ingeskuur. Hy moet fokken onnosel of kak lui wees, want dit was net na 9 in die oggend en daar was genoeg parking vir fokken twee ANC rallies. As jy dom is moet jy kak.

Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy een of ander tyd sy eie kar gaan opfok en so deur die kak is dat hy dit self nie eers sal agter kom nie.

2 comments:

  1. Hierdie is briljant, ek gaan vir julle fotos stuur van dom durbanville snob inbred goed dat dit bars, jammer julle vat nie fotos van blonde bitches in SUV's wat op hulle selfone ry en praat en almal links en regs rear end nie...

    ReplyDelete
  2. Nee vok my..... as n blonde bitch my rear-end sal ek sorg ek kry n kopkou voor die kops opdaag, sy sal so n voorsmaakie van di bybetaaling net daar betaal pappa...

    Noemit n spotfine... of tewel dalk n spotsuig

    bos-drinker oor en uit....

    ReplyDelete