Monday, May 4, 2009

Menlyn moerskonte

'n Vriend van my het hierdie geneem by Menlyn Mall - 28 Maart , en gevra
ek moet dit vir jou aanstuur.
Sy naam is Johan. Ek het hom gevra om dit vir jou te forward ,maar hy
klink nie baie lus nie. ;-)

Thanks en cheers
Rudi

griff tune:
Ja-nee fok, dis nog 'n rede hoekom ek wegbly van Menyln af (of Mordor soos een van my vriendinne dit noem). Breindood is fokken huge daar en dit lyk of dit meer aansteeklik is as vark griep. Veral as ek so kyk na daai hippie foktrok aan die einde...





Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

No comments:

Post a Comment