Wednesday, June 24, 2009

Ope brief aan dose op sccooters in Kaapstad

Ope brief aan die scooter dudes in CT

Ek het jou gister so gesit en kyk op die N1 waar jy op jou scooter agter 'n trok ry. In die reën. Teen 100km/h. En ek WEET jy kan nie voor jou sien nie. My ou mater, wanneer jy daar afpoes en die paramedici moet jou van die pad af skraap, gaan jy baie mense laat maak vir stuff. Miskien daai bad boy bêre tot September, of hoe?

Shot
Bra Slyt

Onthou maats, as iemand soos 'n poes op 'n scooter op die highway ry, is die kans groot dat hy soos deur paramedics van die pad af geskraap gaan word.

2 comments:

  1. Freaking fokken awesome. En selfde geld vir die dose op groter bikes wat teen 140km/h in spitstyd deur karre jaag.

    Doos dit reën (storm reën), en dis donker in die oggend as jy nog nie gesien het nie!

    ReplyDelete
  2. julle klomp dose in julle karre wat weet julle vn motorfiets ry.

    ReplyDelete