Thursday, July 30, 2009

Frankryk het ook le kakkerts

Hi Griffin,

Het “perongeluk” op jou blog te lande geraak. Moerse dat eimand uitpraat teen die nekke en kapaters wat so opvok met parkeering.

Ek is veral beindruk daardeur dat julle sommer baie aandag gee aan bliksems wat parkeer in plekke afgebaken vir die gestremdes – ek het ongelukkig nie ‘n foto daarvan nie maar in baie dorpe in Frankryk is daar nou tekens op wat lees “as jy sonder rede hierdie parkeering gebruik dan wens ons jou toe dat jy die plek binnekort sal nodigkry” – en dis amptelik opgesit deur die munisipaliteite!

Sal met ‘n volgende geleentheid een vir jou en die lesers afneem.

Groete, moerse en voorspoed !

Ek pos vir jou ‘n link op my eie blog.

Simon

Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

No comments:

Post a Comment