Tuesday, July 7, 2009

Sandton sotte

Hey Griff,

Die fok weet, daar's iets in die Sandton water wat mense soos helemale doosdiewe laat parkeer.

My weeklikse tyre-naaier vind homself Basement 1, Village Walk, Sandton gedurende lunch op Maandag, 22 Junie.

As hierdie twee dose elk 'n bietjie kon opskuif, dan was daar 4 karretjies daar gepark. Party mensies is net te fokken onnosel.

Eish.

Pierre







Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

No comments:

Post a Comment