Wednesday, July 22, 2009

Vinnige newsflash

Net 'n vinnige een: Iemand het vir my foto's gestuur oor die department of health kar wat soos 'n doos parkeer het. Ek het per ongeluk daardie e-mail delete, so as jy hier lees bra, stuur dit weer seblief vir my. Hierie kak gebeur maar van tyd tot tyd.

PS: Die nommerplaat het begin met GGG - tipies government. Almal moet net die heeltyd bleddie gee ...

In die meantime sal meer updates vanaand later volg.

No comments:

Post a Comment