Tuesday, August 18, 2009

Prisch Huis poepol

Ag my goeie vader, wat is fout met die mense. Dit is hol verskeurend dat sulke mense, met die maatskappy se naam op die bakkie, nog so min voel vir die ander, en soos 'n regte plonker parkeer. Jy weet, ek gaan stamp sommer my kop teen die naaste lamppaal en huil teen 'n vol maan. En dan staan hulle nog in ademlose verbasing as hulle parkeer vernuftigheid aan hulle uit gewys word. Soos in "wat de f&% is fout met jou, en waaroor moan jy?" Anyway dit was gister voor Prisch Huis in Westville.. Ek hoop haar, ja dit was 'n haar, vingers verander in vishoeke en sy ontwikkel 'n vreeslike gejeuk op 'n plek waar sy dit nie kan krap nie.

Lekker naweek vir jou.

Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

5 comments:

  1. Die ou wat die lyne geverf het het 'n groot deel van die skuld...

    Die idioot wat darem nie 2 bruikbare parkings nie...

    ReplyDelete
  2. Dis 'n ND registrasie. Wat het jy verwag? Die bladsy is te kort vir my om te vertel van al die doos parkers onder in die Suid-Ooste wat se nommer plate begin met ND en NPS. Nog elke keer wat ek stoepid genoeg is om daar te gaan fakansie hou, dreig 'n skeisaak my weens my aanhoudende gevloek op hierdie mense. Maar wat die fok moet ek doen?

    ReplyDelete
  3. Hey Anonymous !!! Fok Jou Maaikie ! Ek het n NPS registrasie en is fokken keelvol vir julle GP's as dit fakansie tyd is ! Gaan soek n ander saait - jy mors plek op die een ! JOU NAAI !!!!!

    ReplyDelete
  4. Joi klontkoppe as jy iemand wil uittrap of slegsê, leer ten minste hoe om te spel. Dis vakansie en nie fakansie nie!!!!!

    ReplyDelete
  5. My bra, ek post die mense se shit met spelfoute en alles.

    Jy kan dit ook so spel: fuck-hansie.

    ReplyDelete