Monday, February 7, 2011

Kia Toskop

Nou ek verstaan dat as die neet op die lyn stop, is dit seker soos tennis...op die lyn is in, maar as jy so stop, uit jou kar klim, jou skouers lug en net aanstap; jammer maar dan is jy n toskop...jou liksens moet verwyder word,jou kar met gekey word en jou deure moet ingeskop word.

Perskes!

Broek



Shot Jean

Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

3 comments:

  1. Dis n juweel van n foto sommer twee konte op een slag die silwer Kont Rodeo bakkie het net so kak parkeer sy wiele is ook lekker oor die lyn

    ReplyDelete
  2. Ek weet nie, lyk vir my asof die Tazz ook oor die lyn kan wees... Het die Kia nie dalk laaste opgedaag en die beste van 'n slegte saak probeer maak nie?

    ReplyDelete
  3. Ja nee, ek dink dis sommer 3 poesse in 'n ry...

    ReplyDelete