Tuesday, November 27, 2012

fokinpolisiekar

Die fokken twee polisie narre in Rustenburg wat soos poese parkeer met hulle noodlugte aan, om airtime by die mtn shop te koop!

Jaco


Sulke konte, Thanks Jaco!


Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook... as jy 'n poes op straat sien, neem 'n kiekie en stuur dit vir ons doos@watkykjy dot co dot za

No comments:

Post a Comment