Wednesday, November 7, 2012

Nog 'n BMW poes

Lyk my BMW bestuurders maak hul naam lekker poes die afgelope paar dae. Shot André vir hierdie een:


Is een van die vereistes as jy ñ Beemer koop dat jy soos ñ poephol moet bestuur. Het die juweel in Garsfontein gesien buite ñ Nandos. 



Groete,
André


Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook... as jy 'n poes op straat sien, neem 'n kiekie en stuur dit vir ons doos@watkykjy dot co dot za

No comments:

Post a Comment