Wednesday, November 7, 2012

Taxi Doos

Hierdie is nou nie 'n doos omdat hy nie weet hoe te parkeer nie, maar hy verdien wel 'n mention aangesien hy soos een bestuur, en nou staan hy wel stil. Dankie Prof Bokdrol vir die een:
 

Spitstyd Vrydagoggend vroeg in Pitooria Noord: nie dat ek normaalweg 'n leedvermakerige kont is nie...ag fok tog OK dan - ja ek is, veral as dit hierdie bliksems betref! Kon nie help om te grinnik toe ek die bra spot nie: die barrier was klaar gefok, maar toe misjudge hy hom toe hy, soos die fokkers altyd doen, in die geelstreep probeer verby-squeeze. Eish...

(NS: Bonuspunte - check die Zimbabwe vlaggie links onder agterop.)

Groete,
Prof. Bokdrol.


Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook... as jy 'n poes op straat sien, neem 'n kiekie en stuur dit vir ons doos@watkykjy dot co dot za

No comments:

Post a Comment