Wednesday, November 28, 2012

Park Soos 'n Yank



Nie asof daar nie genoeg plek was langs hom nie. 

Riaan

Shot Riaan, darem bly om te sien ander lande het ook poeste op straat.


Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook... as jy 'n poes op straat sien, neem 'n kiekie en stuur dit vir ons doos@watkykjy dot co dot za

No comments:

Post a Comment