Showing posts with label merc. Show all posts
Showing posts with label merc. Show all posts

Wednesday, January 19, 2011

Nog 'n poes met 'n merc!

Hi daar,

Ons het tydens die 2010 Longtom Marathon op hierdie pragtige voorbeeld vir http://fokkendoos.blogspot.com/ afgekom. Weereens 'n bewysstuk dat geld darem nie klas kan koop nie!

Ek hoop jou HP-premies en ballon payment op jou penis-extension is so hoog dat jy saans in die ding moet slaap!



Shot Wessels

Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

Tuesday, November 17, 2009

Masipa Benz in Kaapstad parkeer uiters kak II

Hi Griffin

Great site, bly iemand se wat ons almal dink.

Ek stuur 2 fotos van 'n slim Kapenaar wat sy Merc in die Middel van 'n intersection parkeer het.
Op vlak 2 van Kaapstad Int se nuwe multi vlak parkering kompleks.

Snaaks dat daar net in die stof op sy kar geskryf is, geen krapmerke ens nie, wel nie toe ek die fot geneem het nie.

Daar was wel vlak 3 + 4 heeltemal oop/leeg vir beskaafde parkering, maar in die middel van nerens lyk toe seker net te onweerstaanbaar.

Al wat ek kan se, Merc eienaars koop arrogansie saam met die kar, Lol

Keep it up
Cheers
Hein

Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat soos een sal bestuur ook...

Wednesday, August 19, 2009

Rivonia Boulevard Masipa Benz hond

Dag ouens,

Ons het nou nou biekie gebrekkie in Rivonia Boulevard toe ons op die doos afkom.

Ek dink hy is 'n goeie kandidaat vir die Fok Jou! Projek blog.

Ek het ongelukkig nie 'n Wat Kyk Jy ... Fok Jou poster byderhand gehad om dit op sy kar te plak nie. Maar die sekurity dude het my klaar heel skeef aan gekyk toe ek fotos neem.

Groete

Jacques





griff tune: Ja-nee, ek bly weg uit daardie area as ek kan. Hulle like veral om soos konte te park op daai hoek by News Cafe terwyl hulle sit en goue kettings, borshare en pielgroottes vergelyk.

Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

Monday, August 3, 2009

Athol Square Asshole en Eskom etterkop

Hey Griff,

Came across this oke parked like a prick outside the Eskom Offices in Rivonia. Obviously the “CDI” stands for “c*nt driver inside”


And this a-hole I photographed at Atholl Square in Sandton. The picture doesn’t do this moron’s inability to park any justice – but just look how far his back wheel is over the line:


Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

Thursday, July 30, 2009

Masipa Benz in Nelspruit

Ekt die doos afgeneem by die Riverside Mall Nelspruit op 'n besige Sondag oggend toe daar geen parkering was nie. Ek sal nie eers verbaas wees as die ou vir die Government oorkant die pad werk nie.

Charl.


Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

Sunday, June 28, 2009

Rivonia offramp se daaglikse dose

Ingestuur deur: griff

Ek het nou 'n kamera gekoop met genoeg zoom om die snot in jou neus af te neem op 100m as jy voor iemand inry of soos 'n stuk kak bestuur.

Hier is my nuutstes:







Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

Thursday, May 7, 2009

Brooklyn Mall ou parkeer soos sy hol.

Meneer Doenbaar ('n soutie) stuur vir my hierdie hartseer briefie in sy mooiste Afrikaans:

Hi Griff,

Ek ry daar in by Brooklyn Mall op Vrydag, 1st Mei - lekker vakansie dag, lekker propvol winkelsentrum. Lekker geen-parkering. Ek's net op soek na 'n goeie broek wat ek by 'n troue later die dag kan dra. (te veel powerslides, jy sien)
To sien ek hierdie poes. En dit laat my dink aan dai Antwoord song - die een met die vloek woorde.

My version:

Hy's ryk soos 'n poes so hy dink soos 'n poes, parkeer soos 'n poes want hy stink soos 'n poes.

Ryk fokker - wie die fok dink jy is jy? Gee die ou in 'n klein tjorrie bietjie kans om teen jou merc vas te ry, seblief.

Doenbaar.

Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

Monday, March 23, 2009

'n Bloemfontein bliksem

Waar: Bloemfontein, Preller Plain Mall
Wanneer: 22 Maart
Ingestuur deur: J.M.

Hierdie foto is sondag middag 22 Maart 2009 geneem by Preller Plein Mall in Bloemfontein

Ja ja ja, Bloemfontein het ook patete wat duur karre ry sonder om die fokken goed te kan parkeer

Nou hoe de fok moet ek in my kar kan inklim met my dik gat en al?

Dit is nou die vaalseun Corolla wat links van die poes parkeer het


Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...