Tuesday, November 17, 2009

Masipa Benz in Kaapstad parkeer uiters kak II

Hi Griffin

Great site, bly iemand se wat ons almal dink.

Ek stuur 2 fotos van 'n slim Kapenaar wat sy Merc in die Middel van 'n intersection parkeer het.
Op vlak 2 van Kaapstad Int se nuwe multi vlak parkering kompleks.

Snaaks dat daar net in die stof op sy kar geskryf is, geen krapmerke ens nie, wel nie toe ek die fot geneem het nie.

Daar was wel vlak 3 + 4 heeltemal oop/leeg vir beskaafde parkering, maar in die middel van nerens lyk toe seker net te onweerstaanbaar.

Al wat ek kan se, Merc eienaars koop arrogansie saam met die kar, Lol

Keep it up
Cheers
Hein

Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat soos een sal bestuur ook...

2 comments:

  1. ek sien daai soort k@k gereeld by die lughawe. het die ander dag ene met 'n Audi gekry wat so geparkeer het, maar die bestuurder venster het oopgestaan. ek besluit toe sommer om my oortollige lee simba chips pakkies, en 'n 500ml lee coke bottel vir hom op sy sitplek te los.

    ReplyDelete