Tuesday, November 17, 2009
En toe sommer weer Cape Cate
Griff,
Wragtag nog 'n ou op dieselfde dag!
Shot,
Rooikoos
Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

Cape Gate. Al fokken weer.
Jis Griff,
Het hierdie hoenerhoer saterdag 03-10-2009 by Cape Gate genotch.
Sommer vir hom 'n flyer ook gegee.
Cheers,
Rooikoos
Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...
Het hierdie hoenerhoer saterdag 03-10-2009 by Cape Gate genotch.
Sommer vir hom 'n flyer ook gegee.
Cheers,
Rooikoos
Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...
Bitch in rooi Mini parkeer soos 'n bitch in 'n rooi Mini
Masipa Benz in Kaapstad parkeer uiters kak II
Hi Griffin
Great site, bly iemand se wat ons almal dink.
Ek stuur 2 fotos van 'n slim Kapenaar wat sy Merc in die Middel van 'n intersection parkeer het.
Op vlak 2 van Kaapstad Int se nuwe multi vlak parkering kompleks.
Snaaks dat daar net in die stof op sy kar geskryf is, geen krapmerke ens nie, wel nie toe ek die fot geneem het nie.
Daar was wel vlak 3 + 4 heeltemal oop/leeg vir beskaafde parkering, maar in die middel van nerens lyk toe seker net te onweerstaanbaar.
Al wat ek kan se, Merc eienaars koop arrogansie saam met die kar, Lol
Keep it up
Cheers
Hein
Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat soos een sal bestuur ook...

Nool van die Namib
Hi Griffin
Hier is nou 'n doos van Namibië wat my soos 'n sardientjie vasparkeer het vanmiddag.
En toe kry ek ook 'n skoot van die hom soos hy terugkeer. Die doos het natuurlik nie omgegee dat ek vir hom moes wag voor ek weer kon inklim nie.
Groete
Gerard

Mazda marabs
Hey Grif,
Check this brain-dead individual. Probably got his brain in a lucky packet. Retard.
Cheers,
Nic.
Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...
Check this brain-dead individual. Probably got his brain in a lucky packet. Retard.
Cheers,
Nic.
Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...
Monday, November 16, 2009
Kakbruin cruiser by Waterstone Virgin Acitve
griff,
Check hierdie absolute dom doos !!
Alweer by die Waterstone Virgin Active in Somerset Wes. Ek sê jou , dis nie goed vir my image om daarnatoe te gaan nie. Mense gaan begin dink ek's ook so fokken dom soos die res !
Ek hou nou maar elke dag fyn dop of ek kan sien wie dit is wat die bakkie ry...hy is after all redelik obvious...sal interessant wees om 'n gesig by die I.K. te kan sit !
Anyway, die parkeer area is altyd baie vol, maar daar is oorkant die pad 'n GROOT parkeer area by die mall waar jy kan parkeer. Dis nie nodig om soos 'n doos te parkeer nie !!!
OK, hy is nie heeeeeltemal in die disabled parking nie, maar kom ons probeer raai hoe 'n ou in 'n rolstoel by daai disabled ramp daar in die agtergrond sal uitkom......hmmmm....aaag wat, fok die ouens in die rolstoelle, wat de fok soek hulle by die gym anyway ??!!
So by-the-way, daai area net regs van die kont is vir "Moms and Tots". Ek het al 'n paar FRIS "moms" daar sien uitklim wat hulle "Tots" by die huis vergeet het.

Friday, October 30, 2009
Dis nie dood nie, dis net kak besig
Dag maats,
Ons sal binnekort 'n kakhuis vol fotos weer oplaai. Daar het bietjie fokken baie submissions ingekom en dit moet deurgewerk word.
Keep em coming.
griff.

Monday, October 5, 2009
Kraaifontein kaksak by Cape Gate
En kyk nou weer hierdie poeskop. Die het ek laas Saterdag by CapeGate geneem. Daar was oorgenoeg parkeerplek maar hierdie Kraaifontein tappit moes natuurlik sommer net hier parkeer. Ek was net gou in poskantoor toe (so 10 minute) en die kar was nog daar toe ek terugkom, so dis nou nie juis asof dit wil lyk na een of ander tipe noodgeval wat hierdie jafel gemaak kak parkeer het nie.
... aan die ander kant - 'n ou wat so vêr van die sypaadjie moet parkeer moet nogal 'n fokken dik tjerrie hê of anders rol sy in die bos uit - miskien moet ons die kont maar liewer jammer kry.
Jayx

Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...
... aan die ander kant - 'n ou wat so vêr van die sypaadjie moet parkeer moet nogal 'n fokken dik tjerrie hê of anders rol sy in die bos uit - miskien moet ons die kont maar liewer jammer kry.
Jayx

Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...
Subscribe to:
Posts (Atom)

.jpg)
.jpg)