Tuesday, November 17, 2009

Nool van die Namib

Hi Griffin

Hier is nou 'n doos van Namibiƫ wat my soos 'n sardientjie vasparkeer het vanmiddag.

En toe kry ek ook 'n skoot van die hom soos hy terugkeer. Die doos het natuurlik nie omgegee dat ek vir hom moes wag voor ek weer kon inklim nie.

Groete
Gerard


Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat soos een sal bestuur ook...

No comments:

Post a Comment