Monday, February 16, 2009

Kontbuffel familie in Howick druk disabled mense 'n vet pit.

Ingestuur deur: Frikkie
Waar: Spar in Merrivale, Howick na 'n motorcross session.
Wanneer: Valentine's Day nogal. Kon net sowel Kersfees gewees het.

n KZN kont en sy gestremde gesin. Ek neem aan hulle is gestremd want daar is 3 rolstoele agter op die bakkie. O wag, sorry, dis fokken bikes. Nie rolstoele nie. Dan stop ons nog kakkerig ook? Op Wellington's middag? Sien julle die klein motorbike? Ek neem aan dat die pa sy laitie van kleins af leer om 'n kontbuffel te wees. Dis 'n nuwe woord. Kontbuffel. Hier is die foto:




Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

2 comments:

  1. Maar hulle is gestremd - as hulle nie fisies gestremd is nie, dan moet hulle verstandelik gestremd wees - dan kan hulle mos daar parkeer.

    Sit dit ook op die kaartjie - ek sa baie plak.

    ReplyDelete
  2. Kyk, daar is maar min sulke kak soos die wat my moermeter fokken vinnig laat styg. Mense wat nie kan verstaan wat "DIS-FOKKING-ABLED PARKING" beteken nie. As jy deur die donnerse ruit voor jou kan sien om jou blik wa te kan bestuur moet seker die blou bord kan sien. As jy nie kan lees nie kyk na die fokken prentjie. Dit is mooi DUIDELIK!! Maar wag, hier's nog. 'n Gewone parking bay is 2.5m wyd, die disabled is 3.5m. Jy kan met 1m meer se parkeer area nogsteeds dit nie reg kry om jou bakkie reguit te parkeer nie. En dan wil hy nog op 'n bike ook klim. Ek voorspel KAK!! Ek dink die ou verdien 5 sterre op "DIE WATKYKJY FOK JOU! PROJEK". Ek hoop hy het genoeg flyertjies gekry.

    ReplyDelete