Wednesday, May 13, 2009

Audi etterkop in Northgate

Kyk nou hierdie een dimensionele doos wat soos sy gat parkeer het die naweek by Northgate in Randburg.

Ek het probeer om langs hom in te kom maar moes eventueel opgee. Wat gaan aan met Audi bestuurders deesdae?... Het Audi 'n nuwe etterdoos lisensie uitgereik waarvan ek nie weet nie?

Bose groete,
Deon


Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

1 comment:

  1. Soos Jeremy Clarkson van Top Gear sĂȘ: Audi bestuurders is die nuwe "Cocks", dis nou uiteindelik veilig om 'n BMW te koop.

    ReplyDelete