Wednesday, May 6, 2009

Brackenfell bliksem wil Neels laat braak

Nee kyk - soos dit nou aangaan sal ek 56633222589,2 copies moet maak en in my kar moet hou, want DUIDELIK kan mense nie FOKKEN parkeer nie !!

Ek was sommer lus en kots Saterdag aand se Jägermeisters oor sy ruit uit, maar mens mors nie drank nie !!!! Ek nominate myself, Brad Pitt S.A (Pty) Ltd vir die WAT KYK JY president !!!!

Neels


griff tune: Goeie werk met die flyers, Neels.

Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot hy dat soos een sal bestuur ook...

2 comments:

  1. hy was dalk maar net knoes dronk... en kon nie die lyne sien nie... lol

    ReplyDelete
  2. Sien dis 'n CK nommerplaat, wat beteken die poepol is van Malmesbury...of Darling. Dis wat gebeur as affie plaas af mense eweskielik moet bestuur en parkeer tussen meer as 10 karre!

    ReplyDelete