Thursday, May 14, 2009

Chick van Paulshof ry asof sy handjobs uitdeel deur die venster

Ingestuur deur: griff homself
Wanneer: 14 Mei, 15:15
Waar: Rivonia offramp, N1 Suid

Luister hieso jou bitch - ek het gesien waar jy bly, m.a.w jy ek weet jy vat elke dag hierdie fokken offramp en jy behoort te weet dat wanneer jy regs wil draai op die einde van Rivonia offramp jy nie al die pad links kan af fok en dan net voor die robot voor mense kan indruk nie. Jy het drie duike agter op jy Ka(k) wat vir my min of meer verduidelik hoekom jy ry asof jy handjobs deur die venster uitdeel terwyl jy bestuur.

Jy het lekker vir my gelag ook. Nou is dit my beurt - en volgende keer sit ek jou adres ook sommer by. Teef.


Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot hy dat soos een sal bestuur ook...

2 comments:

  1. Die mense doen dit daar in strand ook, by die robot by Jimis trailer hire (main road en boardway).
    Die ry is soos 40 karre lank, dan want almal is geduldig en weet hoe om te ry.
    Dan kom een of ander retarded bitch of previously-disunlicensed SUPERDROL wat in die verkeerde baan afjaag, voor almal in druk, en dan lekker eerste ry, hele queue geskip.

    Ek hoop sulke mense land voor n bus.

    ReplyDelete
  2. fok man, daar is niks wat my meer afpis as konte wat dink die oop lanes is daar om almal verby te ry en dan die indicators gooi en dink mense moet pad gee.

    ek gee die poese nooit 'n fokken kans nie, ek maak 'n punt daarvan om 10cm agter die volgende kar se bumper te sit as ek so kont seen aankom. ek wens meer mense het dit gedoen, dan sal die donders miskien die fokken hint vang.

    ReplyDelete