Wednesday, November 25, 2009

Jetta wil opstyg

Riaan het hierdie outjie ingestuur. Mens kan nie actually sien of die ou soos 'n doos parkeer nie, maar dis half moeilik om op die kleiner dinge te konsentree wanneer 'n Jetta ge-kit is met 'n fokken Boeing tailpiece.


Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot hy dat soos een sal bestuur ook...

13 comments:

  1. Horie jou fokken doos, wie de fok gee jou die reg om sulke kak op die internet te skryf oor mense wat jy fokkol van weet? Mark my words. JY SAL SPYT WEES. Ons sal biekie kyk hoe like jy dit om alewig afgekraak en sleg gese te word. Net vir jou informasie, by ons kantoor is daar alewig meer as 5 parkerings oop, so as ek soos my gat wil parkeer, dan fokken mag ek. Is jy 'n cop? NEE? Nou ma FOK jou!

    ReplyDelete
  2. HAAAAHHHHAAAAAAA klink my iemand het klein mannetjie sindroom.......

    ReplyDelete
  3. Luisterieso by blaar, waarvoor is daai moerse wing?

    ReplyDelete
  4. Dit kan net wees om die wolwiele styf op die pad te hou as die nos kick

    ReplyDelete
  5. Haha, julle mense is baie snaaks. Ek kani verstaan nie, wie het vir die kar betaal? ek. so dis my kar, en ek kan met hom maak wat ek wil, ek gee nie regtag om wat ander mense wil dink of se nie, dis net vir my altyd oplettend snaaks dat die persone wat alewig iets te se het, gewoonlik een of ander stukkie kak ry wat in korea gemaak is, of glatnie 'n kar het nie... ek se nie dit is die geval nie, maar meeste kere is dit. So ja, blog julle oukies mar lekker, mar ek het actualy iets beter om met my tyd te doen as te kak en kerm oor mense wat skeef parkeer.
    p.s. daars baie mense wat mal is oor my kar, en die mense het gewoonlik 'n liefde vir karre. So an almal wat 'n eierkie te le gehad het, of een wil le, deal with it, daar is mense wat 'n biekie meer selfrespek het, en respek het vir ander mense. Ek vir een sal nie my tyd mors om sulke pot kak oor ander mense op die net skryf nie. As enige iemand anders 'n probleem het met my kar, se dit vir my, en maybe, voel ek nogsteeds 'n fok wat jy dink...
    Thanx dat julle biekie wicked obsesion car club se naam gepubliseer het...
    Hulle sal dit wardeur.

    ReplyDelete
  6. Ek twyfel of my Golf 6 TSi in Korea gemaak is.

    Maybe moet ek vir hom 'n vlerk vas weld, want hy wil heeltyd vanself opstyg, so poesvinnig is hy.

    ReplyDelete
  7. LOL! LOL! LOL! Aaai, well... My kar is in Korea gemaak en JA dis 'n stukkie kak, maar ten minste lyk dit soos 'n proper kar, met 4 wiele (NORMAL SIZE) vier deure, en GEEEEEN BOING VLERK NIE! And guess what, she still runs after 380 000km... Die feit dat mense so aangaan omdat iemand sy kar amusand gevind het is rerig childish. Lag saam en lag lekker... Ek het so VET "JOU MA!" sticker op my kar. TUKS RULEZ MAN! And who carez. It's all good, ALL THE TIME! Have fun and laugh and be fuckin FUNNYYYY!!!!

    ReplyDelete
  8. Ek soek asseblief ook so 'n vlerk vir my Ford Escort. Ek het een nodig na die V8 wat ek ingesit het. My tjom, waar kan ek so drukvlerk kry?

    ReplyDelete
  9. Ek ry 'n Astra turbo coupe, en ek ry eerder 'n stuk kak voordat ek 'n strykplank op my kar vas weld en so tappid soos jy lyk. Dalk is dit tyd om terug te trek na die ander kant toe van die tonnel. LMGA !!

    ReplyDelete
  10. Hey pappie, as die skille min is, gryp 'n gordyn pelmit, twee stukke yster en weld hom. jy sal nodge, dan fokkof jou kar

    ReplyDelete
  11. En vir een MEIN kizozpyp sny sommer met jou pa se bliksker 'n stuk van sy geut af en fokken bind hom agter jou kar vas met 'n stuk bloudraad. Een main kizozpyp!! met 'n sticker wat tune: If you can't pass me, go through the tunnel!"

    ReplyDelete
  12. Dis jammer mens kannie meer van die nommerplaat af uitmaak waar die goed vandaan kom nie !!

    ReplyDelete
  13. yes the beach boy wrote a song about your car...... ''Little deuce Coupe''

    Well I`m not braggin` babe so don`t put me down
    But I`ve got the fastest set of wheels in town
    When something comes up to me he don`t even try
    Cause if I had a set of wings man I know she could fly


    ja die mense uit BOKSBURG

    ReplyDelete