Tuesday, November 17, 2009

Masipa Benz by Glengarry

Jis Griffin

Lyk my jy kry ‘n “Parkeer soos ‘n doos” license as jy ‘n Benz steel, ek bedoel koop. Ek het hierdie kont Dinsdag die 6de Oktober by Glengarry gevang. Ek wou reg langs hom parkeer sodat hy nie kan in sy kar kan klim nie, maar die dom tief aan die ander kant(Ook in ‘n donnerse Benz) was te naby en ek sou nie eers kon uitklim nie.

Name en shame! CF 49278.. Jou doos!


Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

1 comment:

  1. Ja ! As jy langs so ou wil staan, staan so na as moontlik aan hom. Dit gee jou genoeg spasie om uit te klim (en die ou aan jou regterkant se passasier ook !!).

    Die doos links van jou moet geen kans he om jou kar met sy deur te stamp nie, want gee jy hom bietjie spasie gaan hy daar probeer inklim.

    ReplyDelete