Monday, April 6, 2009

Goue Polo in Four Ways maak my die poes in

Ingestuur deur: griff homself
Datum: 5 April, lunch tyd
Waar: Four ways Mall

Moenie dink dat ek net julle foto's opsit nie. My probleem is dat ek heeltemal te veel foto's en videos het van mense wat soos konte parkeer, maar vir julle daarbuite eerste opsie gee om dit met ons te deel. Ek het ook nuwe ink bestel vir my colour laser printer wat 20000 copies sal kan print as hy weer vol is. Dan kan ek ook my eie flyers orals begin los.

Hierdie goue Polo bestuurder het soos 'n kont parkeer en my skaars genoeg spasie gelos aan die regterkant. Fok jou dude, seriously. En fok jou kak smaak in kar kleure ook:



Onthou maats, Four Ways Mall se parking is op sy eie klaar 'n fokop. Hoekom wil jy my wonde groter sny en daarin pis? Dis klaar seer genoeg.

2 comments:

  1. Ek is fokken mal oor jou parkering opmerkings.
    Dankie fokken baie.
    En, baie fokken dankie.

    ReplyDelete
  2. Ek sien daar is een vote vir "onskuldig".

    Moes seker die poes in die goue Polo wees.

    ReplyDelete