Tuesday, April 14, 2009

'n Kampus kont

Griffin

Nou hiers 'n maklike vergelyking,...
20000 Studente op kampus + 8000 Parking bays = Fokken Frustrasie

Ek sukkel my gat af om parking te kry op kampus en toe ek eventually in die verste fokken hoek 'n spot kry op die gras en my mile lang hike begin klas toe, stap ek verby hierdie Doos! No wonder hy't 'n fokken Learner sticker op sy kar nie!
Dalk moet hy die L vervang met 'n F, vir FOKOP van 'n bestuurder

Goose




Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer by die universiteit, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

No comments:

Post a Comment