Wednesday, April 29, 2009

Ondemokratiese dose op stemdag in Sunninghill

Hi Griff,

Datum: 22 April 2009. Stemdag.
Tyd: Omtrent so 17:30
Plek: Sunninghill Spar Winkelsentrum.

Dis hoe die spul poese parkeer op die een dag wat die Sunninghill Spar winkelsentrum uit sy nate uit bars en daar fokol parking was vir die van ons wat wou stem. Ek byvoorbeeld moes buite in die straat parkeer. Nou imagine my befoktgeid toe ek sien hoe 3/4 van die poese daai dag parkeer het. Wat? Het almal hulle kakste parking skills gelos vir die een dag waar mense eintlik moes probeer saamstaan?

Ek het slegs 3 fotos geneem, ek was bang ek crash jou server met die hoeveelheid fotos wat ek KON gestuur het!

Ester.



Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

1 comment:

  1. jissis die mens wat die bmw probeer parkeer het se kop moet laat lees word. dis fokken verregaande.

    ReplyDelete