Tuesday, November 17, 2009

Golf II


Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot hy dat soos een sal bestuur ook...

2 comments:

  1. Jy weet , hierdie lyk nie so erg nie, maar ek wil nie langs so ou parkeer nie, veral nie as hy 'n ou faktap kar ry nie, want wanneer HY terugkom SAL hy sy deur teen my kar stamp. Jy moet regtig maer en versigtig wees om nie die ander ou se kar te stamp nie.

    ReplyDelete
  2. Golf III actually.

    ReplyDelete