Monday, April 27, 2009

BMW man laat vir piel extension operasie. Parkeer haastig soos 'n piel.

Hierdie doos met sy BMW het, ten spyte daarvan dat die parkeer area vol was, homself twee parkeer plekke gegun. Dit is by Cape Gate, Brackenfell geneem.

Groete

Pieter


Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dathy soos een sal bestuur ook...

1 comment:

  1. hoe fokken moelik is dit nou om tussen die fokken lyne te bly....jarre

    ReplyDelete