Thursday, April 2, 2009

Die Platteland het ook palookas

Dit is ons kompanje se P.A. Dit is n moerse Klein dorpie en almal ken almal so ek was verplig om haar no te color code! Sy is reeds de bliksem in oor dit April gek dag is en ek haar twee keer gevang het!!! Soos julle kan sien kan die mense in die platteland ook nie park nie, hoope fokenloos. Cheers.

Tobie


Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

1 comment:

  1. Dit is lyk of die karretjie se prop tou uithang. Miskien is dit hoekom sy soos 'n poes parkeer?

    Gee die girl a break , sy moes net olie change vir die maand!

    ReplyDelete