Monday, April 6, 2009

Middeljarige Middelburg aap

Hey Griffin,

Dis Ivan, Michelle se broer, my gat brand al te lank om iemand te vang en wraggies toe kry ek een doos in middelburg se wimpy 5de april, hope you like, mens kan somer die idjit se vrou sien inklim ook nog, syt die flyer in haar hand gehad ek hoop sy kon hom darem lees want een ding is vir-fokken-seker en dis dat haar poes van n man nie kan parkeer nie!


griff tune: Goeie werk, Ivan. Ek het jou laas gesien toe jy 'n snotkop laitie van 12 was en intussen het jy die woord "poes" geleer. Goeie werk met die flyer en ek is bly jy het op hierdie site afgekom. Vir die doos in die BMW: ek hoop die flyer wat in jou venster gelos is bring jou by hierdie site uit. Wat is jou verkskoning om soos 'n kont te parkeer, huh?

Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

3 comments:

  1. Soek julle internasionale inskrywings? As ek eers hier in die Sandpit begin fotos neem van die Arabiere dan is dit nag. Ek sal julle mailbox opspam.

    Miskien moet julle ouens 'n WatKykJy internasionaal begin want post ons sulke goed hier dan gaan jy kak kry by die polisie veral as jy dalk 'n Sheik se kar afneem.

    ReplyDelete
  2. You should make stickers so we can brand these okes.

    ReplyDelete