Monday, August 3, 2009

Athol Square Asshole en Eskom etterkop

Hey Griff,

Came across this oke parked like a prick outside the Eskom Offices in Rivonia. Obviously the “CDI” stands for “c*nt driver inside”


And this a-hole I photographed at Atholl Square in Sandton. The picture doesn’t do this moron’s inability to park any justice – but just look how far his back wheel is over the line:


Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

1 comment:

  1. Ek kan nie die kar aan die linkerkant van die donker Mercedes sien nie, maar as hy daar sou aankom en dit is 'n krok en die deur staan wyd oop sodat 'n kolos van 'n persoon daar wil uitrol sal ek ook ver weg perkeer.

    Ek het ook al soos die wit Mercedes parkeer. Hoekom? Dit is al waar ek kon inkom. Die ander voertuie was kak parkeer. En as ek 'n Atos sien, trek ek ook so ver moontlik daarvandaan.

    ReplyDelete