Thursday, March 5, 2009

Dubbele dose in Randfontein

Waar: Randfontein voor Midas
Wanneer: 4 Maart
Ingestuur deur: Pieter

Hier is nou sommer ‘n dubbel”doosis”.

Smaak my die nerwe in Alfas(kak in elk geval) en Toyota’s gee nie ‘n fok om hoe hulle parkeer nie.

Dis my kar in die middel, let op na die spasie wat die doos in die Toy vir my, ‘n 100kg MAN los om in te klim, dit was ‘n kwessie van klim maar links in. Hoop jy kry ‘n moerse kramp in jou gat!!!!!



Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

1 comment:

  1. Die aap wat die foto in gestuur het kan bly wees ek kani sy nommer plaat sien nie want hy sal kak dukker as sy nek en dinner as water! Sal uit kyk vir jou Benz!!!!!!!

    ReplyDelete