Friday, March 13, 2009

Vernon gaan jou moer

Oor die hele interwebs wens al die cool websites hierdie week vir Vernon geluk met sy verjaarsdag. Ons het ;n groot backlog van fotos van mense wat soos idiots bestuur en ons volg dit binnekort op. Ons pause net vir 'n rukkie om vir Vernon geluk te wens:



Doen gerus dieselfde. Dis Vernon week in SA en die ouens sal traffic skiet na jou jou website toe as jy jou Vernon prentjie met 'n b-day wish aanstuur na koekemoer@vernon.co.za toe.

Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

No comments:

Post a Comment