Tuesday, March 24, 2009

Kak motoriste van Midrand tot Snor City Noord

Howzit bro,

Ek het lekker gelag vir jou 702 comments oor my foto’s wat ek gestuur het. Pis snaaks dude..

Anyways , hier is nog ‘n paar outjies vir jou - Nee , ek soek nie spesifiek vir sulke mense nie , hulle VIND my !!

Rudi

* Check hoe oulik parkeer die mense by Carlswald sentrum in Midrand!





* Die Nina Park een het my vreeslik afgepis , want die clown het reg voor my ingedraai en toe gejaag om die parkering te steel , seker bang ek wou dit gehad het!


* Die Pretoria Noord een is voor ‘n kleuterskool afgeneem. Mamma was seker haastig , maar daar is klaar so min parkering , hoekom dan dit nou opmors mev ?


* Die Wonderpark een is maar net nog ‘n poepol wat nie kan parkeer nie. Ek dink mense reken as dit later in die dag word en nie so besig is by die sentrums nie , kan hulle maar hulle breins by die huis los en maak soos hulle smaak..



Anyways , thanks weereens vir die site.. Mense wat nie kan parkeer nie grief my vreeslik en ek raak bloedig daaroor !!

Cheers vir eers

Rudi

Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot hy dat soos een sal bestuur ook...

1 comment:

  1. Goeie fok ... Jy is soos die mafia wat mense heel dag lank volg.

    Mooi so. Ek hoop jy los 'n nota in hulle vensters. Anders help dit ook nie regtig nie.

    ReplyDelete