Monday, March 23, 2009

Man in Springs druk disabled mense 'n toffie

Ingestuur deur Andrew:

Soos julle kan sien vanuit exhibit A, het hierdie knaap nie net alleen soos n groot vet girl se sweterige parra geparkeer nie.. Maar die bra het dit op n disabled parking gedoen en sodoende n ou tannie met n suurstof tank in haar rolstoel se mandjie twee vet toffies gedruk..
Springs is wonderlik, Pragtige mense… Lekker om daar te wees man….Vrede


Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

No comments:

Post a Comment