Friday, March 27, 2009

'n Ballade vir Boksburgling

Howzit G

Geneem in Boksburg, ek het gedink die selfoon nommer in die agterruit is 'n nice touch...

Werner



Onthou maats, as iemand so haastig en so kak parkeer en sy kar try verkoop, is die kanse goed dat hy alles oorhaastig doen of afskeep. Ons dink hier byvoorbeeld aan gereelde service intervals

1 comment:

  1. Ek skiem die ou het sy fokken license in n lucky packet gekry? Mens weet ook nie met vandag se mense nie. In Suid Afrika gee mense nie n fok om vir hulle medemens nie. Die fokken pad en die parkeer areas behoort mos aan hulle maar as jy nou kyk dis n Kapenaar wat seker weet die Boksburgers is dose, die wat hy seker besluit het om ook maar soos een te act. Fockol class

    ReplyDelete