Monday, March 2, 2009

Man braak amper pizza oor pak parking

Wanneer: Nou Saterdag wat verby is
Ingestuur deur: Marco
Waar: Elarduspark

Ek staan vanaand by Elarduspark, Pretoria, so 19:00 se kant en wag vir my pizza. Jy sal nie glo hoeveel dose daar buite nie kan parkeer nie. Dis amper elke 3de doos. Voordat ek gery het, het ek besluit om 1 van die dose te vang. Ek gaan 1 naweek ‘n kakhuis lot flyers print en ‘n Saterdag se pret hĂȘ daar.




Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

No comments:

Post a Comment