Tuesday, January 25, 2011

2 naaiers by flat

Hi Griff, ek het paar fotos geneem van naaiers wat kak park by ons flat kompleks, die kompleks is kla so kak gebou met paar parkering en die res is net gras, so almal park op die gras om iewers hulle karre te kan laat staan maar die een naai, park kak, en na ek hom ‘n kaartjie gegee het, probeer hy my weer die doner in maak en gaan park weer op dieselfde plek, maar die keer het hy iemand bygekry, ek sal jou die fotos pos van die 2 naaiers, wat dink hulle is cool met hulle corse en Renault…hulle vat 3 karre se parking weg, waar een parking my kar kon staan, hulle het die hele aand so deurgestaan tot die oggend, hoop julle sien dit fokken naaiers!!!






Shot Wollie

Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

No comments:

Post a Comment