Monday, January 24, 2011

'n Regte doos

Ja nee kyk!!!!


More Meester,

Hierdie tannelose grot slet het geen respek vir ons vrinne in stoelle nie. Ek was lus en fok hom op maar my preggies vrou het ander planne gehad.

Dankie vir ‘n great site.

Wessie





Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

1 comment: