Monday, January 24, 2011

Ons het nou n swartkat

Dis nou n fokken strange request maar fok ok... jy is nou die swartkat!http://fokkendoos.blogspot.com/2011/01/n-drol-parkeer-nes-hy-wil-in-sy-drol.html


dagsê griff,

ekt jou vroer n mail gestuur van n oranje mini wat ni lekker parkeer het ni. gebruik asb my skuilnaam as "die swartkat" en ni my naam ni.dit klink net meer professioneel.

thanx

die swartkat


Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

No comments:

Post a Comment