Monday, January 17, 2011

Huilerige Briefie

Hiermee ons eerste huilerige briefie van Annonymous

Daar is baie maniere om 'n boodskap oor te dra, en die taal gebruik is nou heeltemal on nodig. Reg oor SA sien jy sulke mense wat hulle bestuurders lisensies in "Lucky packets" gekry het en ek weet ook nie wat die regte manier is om die probleem op te los nie maar die klas van taal gaan nie die probleem op los nie. Terloops het ek op jou web site af gekom na ek iets anders gesoek het. 'N mens wens amper dat die winkel se sekuriteit of bestuur boetes uit gee vir sulke selfsugtige bestuurders.

Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

No comments:

Post a Comment