Tuesday, January 18, 2011

Mini Cooper

18 Januarie 2011 bank is weer te ver vir die donner, bliksem in sy shorts en brille, seker maar oppad see toe met sy afslaandak, al rede hoekom die dak nie af is nie is seker omdat die siel nie hare het nie ffs! Ruan Kleinbaas se Berry!






Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

No comments:

Post a Comment