Goeie FOK... Dis seker een van die kakstes wat ek nog gesien het!!! Ek wil amper so ver gaan as om te se dit klassifiseer nie eers as n fokken parking nie!
Hierdie poes het in tzaneen mall soos sy ouma se moer gepark waar daar nie n parking is nie... Aan die buitekant van die mall was daar baie parkering....


Thanks Pieter
No comments:
Post a Comment