Monday, January 10, 2011

One Stop Spietkops!

Check vir spietkops in rooi toyotas by die onestop. Dis mos gewoonluk hulle wat so diep onder die bome park ens sit en fokkol doen.

Shot Wesley

Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

No comments:

Post a Comment